Wednesday, 9 April 2014

Bakkies

"Toe ek op skool was wou ek so graag rugby speel, maar hulle het vir my gesĂȘ ek is te lig in die broek. Nou speel ek klavier. Ek is nou wel nie Richard Clayderman nie maar wanneer ek 'Kinders van die wind' speel dan huil al die tannies en Franswa ook." Volunteering at the Johannesburg Children's Home.

Translated: When I was in school I wanted to play rugby but they told me I was too light in my pants.
"Ha ha! Lag ek nie lekker nie vir die direkte vertaling." Now I play the piano. I may not be Richard Clayderman but when I play 'Kinders van die wind' ("ag tog, google dit dan net, asb") all the aunties cry and Franswa too.




No comments:

Post a Comment